Die Grootste GeskenkSample

Oordenkingsvrae:
1. Is die vrede van Christus in jou hart in beheer? Hoe kan jy toelaat dat hierdie vrede beheer het oor jou hart, jou verstand en jou lewe?
2. Hoe beskerm God jou? Hoe bring dit vir jou vrede om te weet dat Hy jou veilig hou?
3. Wat beteken dit dat Christus vir jou sy vrede gegee het?
4. Hoe bewaar die vrede van Christus jou om nie benoud te raak of ontmoedig te wees nie?
5. Hoe het jy hierdie week die vrede van God ervaar? Prys Hom vandag vir sy vrede.
About this Plan

Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.
More
Related Plans

What Do Christians Believe?

Everyday Evangelism: Practical Ways to Share Jesus

Born for Such a Time as This!

Words We'll Sing Forever: A 4-Day Devotional

Pour Out Your Heart Through Prayer

The Novelty Detox for Lent: Letting Go of Novelty and Being Present in the Everyday

Competing Kingdoms: Lessons From Joanna

More Than Just a Story - the Book of John

I Received Jesus! Now What?
