YouVersion Logo
Search Icon

VriendskapSample

Vriendskap

DAY 37 OF 43

Memoriseervers:

Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. 

Johannes 15:13


Uitdaging vir die week:

Paulus het die Romeine beveel om eerbied teenoor mekaar te betoon (Rom. 12:10). Gaan vandeesweek uit jou pad om eerbied aan drie vriende te betoon. Doen dit op so ‘n manier dat dit jou geen erkenning bring nie, maar slegs jou vriende eer en aanmoedig. 


Scripture

Day 36Day 38

About this Plan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.

More