Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs Sample
Oordenkingsvrae:
Week 5:
1. Waarom kan ons vashou aan ons hoop op die evangelie? Hoe weet ons dat God betroubaar is?
2. Waarom is uithouvermoë 'n sleutelkomponent in ons geloof? Hoe kan jy vandag uithouvermoë in jou geloof beoefen?
3. Gee 'n definisie van geloof in jou eie woorde.
4. Hoe word jy bemoedig deur die geloof van hulle wat in Hebreërs 11 genoem word? Glo jy dat jy dieselfde soort geloof in jou eie lewe kan beoefen? Hoekom of hoekom nie?
5. Met watter geloofsverhaal uit Hebreërs 11 kan jy die beste identifiseer? Hoe daag dit jou uit of bemoedig dit jou?
About this Plan
Die boek Hebreërs vertoon die oppergesag van Christus op elke bladsy. Jesus is nie net verhewe bo enige iets waarin ons probeer om ons hoop te plaas nie, maar Hy is die Skepper en Een wat alles in stand hou. Hy het ons deur sy genade gered. Hy alleen is ons lofprysing waardig. Hy alleen is ons liefde waardig. Hy is ons alles.
More