Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs Sample
![Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22052%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Lees: Hebreërs 13:1–19
SOAP: Hebreërs 13:8
Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid!
Oordenking
Soos wat die boek Hebreërs tot ’n einde kom, het die skrywer ’n sentrale punt in die middel van finale vermanings aan die lig gebring: Jesus Christus is dieselfde gister en vandag, tot in ewigheid. Indien ons van die punt afgelei is of vergeet waarom hy hierdie boek geskryf het, herinner dit ons: Alles gaan oor Jesus.
Jesus bly altyd dieselfde; gister, vandag en vir ewig. Dit maak nie saak wie ons leiers is nie, want Jesus Christus bly dieselfde. Nadat hy sy gehoor aan die groot leiers van die Ou Testament herinner het, het die skrywer van Hebreërs hierdie waarheid na vore gebring: Jesus Christus is dieselfde.
Jesus bly dieselfde, ongeag van ons omstandighede, probleme, pyn en vrees. Hy was met ons deur die swaarkry van die verlede en Hy sal aanhou om in die toekoms met ons te wees. Hy verander nie.
As ons leiers misluk en ons omstandighede verander, bly een ding oor: Jesus Christus. Hy het in die verlede vir ons gely, Hy verteenwoordig ons vandag voor God as ons Hoëpriester en Hy leef vir ewig om vir ons as bemiddelaar in te tree. Hy sal nooit verander nie en Hy sal ons nooit alleen laat nie.
Gebed
Jesus, dankie dat U nooit verander nie. In ’n wêreld waarin die enigste betroubare ding verandering is, is ek oorweldig deur u vermoë om dieselfde te bly. Help my om te onthou dat al verander my omstandighede, U nooit verander nie en dat u liefde en sorg vir my ook nooit sal verander nie. Amen.
Scripture
About this Plan
![Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22052%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die boek Hebreërs vertoon die oppergesag van Christus op elke bladsy. Jesus is nie net verhewe bo enige iets waarin ons probeer om ons hoop te plaas nie, maar Hy is die Skepper en Een wat alles in stand hou. Hy het ons deur sy genade gered. Hy alleen is ons lofprysing waardig. Hy alleen is ons liefde waardig. Hy is ons alles.
More
Related Plans
![Five Times God Says 'Do One Thing' in the Bible](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54877%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Five Times God Says 'Do One Thing' in the Bible
![Live Well](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55107%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Live Well
![IHCC Daily Bible Reading Plan - February](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54713%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
IHCC Daily Bible Reading Plan - February
![No Flow, No Grow](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55236%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
No Flow, No Grow
![Leading With Limitations](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54447%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Leading With Limitations
![Beauty in Belonging: Anchoring in Christ in Every Season by Jenny Erlingsson](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54454%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Beauty in Belonging: Anchoring in Christ in Every Season by Jenny Erlingsson
![Biblical Leadership Series: Lead Like Nehemiah](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54619%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Biblical Leadership Series: Lead Like Nehemiah
![I Love Jesus: 11-Day Devotional by Mac Powell](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54535%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
I Love Jesus: 11-Day Devotional by Mac Powell
![God's Design for the Church](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55110%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
God's Design for the Church
![Trusting in God's Purposes](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54874%2F320x180.jpg&w=640&q=75)