Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperSample

God het sy enigste seun, Jesus, gestuur om ewige lewe en vreugde te voorsien
Die goeie nuus is dat Christus gesterf het vir sondaars soos ons. En Hy het fisies uit die dood opgestaan om die reddende krag van sy dood te bekragtig en die hekke van die ewige lewe en vreugde oop te maak (1 Korintiërs 15:20). Dit beteken dat God skuldige sondaars kan vryspreek en steeds regverdig wees (Romeine 3:25-26). "Ook Christus het een maal vir die sondes gely, die onskuldige vir die skuldiges, om julle na God te bring..." (1 Petrus 3:18). Om tuis te kom by God, is waar alle diep en blywende tevredenheid gevind kan word.
Scripture
About this Plan

Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees. Dit is onafwendbaar. Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word? Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra. En die antwoord mag jou dalk verras.
More
Related Plans

What Does Jesus Offer?

What Do Christians Believe?

Acts 11:19-30 | God Leads From New Places

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

94x50: Discipleship on the Court

Ignite Your Marriage: 7 Days to Deeper Love & Lasting Connection

Christian Fit Check

Here I Am X Waha

Deepening Friendships
