YouVersion Logo
Search Icon

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperSample

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

DAY 1 OF 6

God het ons geskep vir sy glorie

God het ons gemaak om sy grootheid te vergroot, op dieselfde manier as wat `n teleskoop sterre vergroot. Hy het ons geskep om sy goedheid en waarheid en skoonheid en wysheid en geregtigheid te vertoon. Die grootste vertoon van God se heerlikheid kom vanuit `n diep vreugde oor alles wat Hy is.  Dit beteken dat God die verheerliking kry en ons die vreugde.  God het ons geskep sodat Hy die meeste verheerlik word wanneer ons die meeste tevrede is in Hom.

Scripture

Day 2

About this Plan

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees.  Dit is onafwendbaar.  Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word?  Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra.  En die antwoord mag jou dalk verras.

More