Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperSample

Almal van ons het misluk om God te verheerlik soos ons moet
Wat beteken dit om te "ontbreek…aan die heerlikheid van God?" Dit beteken dat niemand van ons God vertrou en waardeer het soos ons moes nie. Ons was nie tevrede gestel met sy grootheid nie, en het nie gewandel in sy weë nie. Ons het ons tevredenheid in ander dinge gesoek, en dit meer kosbaar geag as God…wat die wese van afgodery is (Romeine 1:21-23). Sedert sonde in die wêreld ingekom het, bied ons almal erg weerstand daarteen om God alleen as ons bevredigende skat te hê (Efesiërs 2:3). Dit is `n afvallige oortreding teen die grootheid van God (Jeremia 2:12-13).
Scripture
About this Plan

Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees. Dit is onafwendbaar. Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word? Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra. En die antwoord mag jou dalk verras.
More
Related Plans

What Does Jesus Offer?

What Do Christians Believe?

Acts 11:19-30 | God Leads From New Places

Built to Last: A Strong Family in Church Planting

94x50: Discipleship on the Court

Ignite Your Marriage: 7 Days to Deeper Love & Lasting Connection

Christian Fit Check

Here I Am X Waha

Deepening Friendships
