Bemoedigende WoordeExemplo

Jesaja 51:11b
"...hulle sal altyd straal van blydskap, hulle sal vol vreugde en blydskap wees, ellende en smart sal verdwyn."
- Die storms van die lewe duur nie vir ewig nie.
- Uiteindelik sal hierdie uitdagings ook kleiner word en verdwyn.
- Wanneer die donker wolke weer verdwyn en die son deurbreek, sal jy verheug wees.
- Moeilike tye kom oor ons, maar blydskap en vreugde sal hulle verby steek.
Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet U sal sorg dat geen storm of "nag-seisoen" vir ewig duur nie. U lig en u hoop sal deurbreek en vreugde sal my deel wees. In die Naam van Jesus. Amen.
As Escrituras
Sobre este Plano

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More