Bemoedigende WoordeExemplo

2 Petrus 2:9
"Die Here weet dus om dié wat Hom dien, uit beproewing te red..."
- Die belangrikste ding wat ons moet onthou, is die feit dat die Here dit weet!
- Hy weet nie net wat ons moet hanteer nie, maar Hy het ook die mag om ons daaruit te red.
- Beproewings is 'n werklikheid, maar sy kennis en krag om dit te oorkom, is ook 'n werklikheid.
- Glo dus in jou getroue Here en in sy onbeperkte krag om te red.
Gebed: Vader, vandag herken ek dat U met my is. Hierdie kennis gee my die krag om U te kan vertrou en om te weet dat u kennis ook beteken dat u krag in my situasie aktief is. In die Naam van Jesus. Amen.
As Escrituras
Sobre este Plano

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Planos Relacionados

Um Novo Tempo Em Deus

Amiga Bíblia Comentário Bíblico Devocional - Mateus 22-23

A Identidade na Perspectiva Bíblica

Sermões Escolhidos - Plano 02

A Providência De Deus

Restaurando a Identidade: O Chamado do Remanescente

Avance com o Poder da Fé

Jesus, a Verdadeira Alegria.

Sermões Escolhidos - 01
