Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Die Belangrikheid Van GebedEjemplo

Die Belangrikheid Van Gebed

DÍA 2 DE 43


Memoriseervers:

Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.

Hebreërs 4:16

Uitdaging vir die week:

Lees deur die verse wat ons hierdie week gaan bestudeer. Skryf een of twee verse uit op 'n kaartjie en bid dit elke dag hierdie week tot God. 


Escrituras

Día 1Día 3

Acerca de este Plan

Die Belangrikheid Van Gebed

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.

More