Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

MarkusMuestra

Markus

DÍA 22 DE 43

Oordenkingsvrae:

  1. Waarom kon Jesus nie wonderwerke in Nasaret verrig nie? Hoe kan ons die versoeking van ongeloof in ons eie lewens beveg?
  2. Wat is 'n paar maniere waarop Jesus jou getroos het toe jy bang was, soos Hy met die dissipels gepraat het toe Hy op die water geloop het? Hoe kan jy moed hê vir wat vandag oor jou pad mag kom?
  3. Waarom het Jesus sy dissipels gewaarsku om, na Petrus se belydenis, vir niemand te sê dat Hy die Christus is nie?
  4. Wat beteken dit om jou kruis op te neem en Jesus te volg? Hoe kan jy dit in jou daaglikse lewe beoefen?
  5. Hoe het Jesus se gedaanteverwisseling aan Petrus, Jakobus en Johannes bevestig dat Hy die Seun van God was? Waarom het Jesus hulle gevra om aan niemand te vertel van wat hulle gesien het nie?
Día 21Día 23

Acerca de este Plan

Markus

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!

More