Die Groot AvontuurVoorbeeld
Ons lewe in groepsverband. Daarom is dit so belangrik om die regte mense in jou lewe te hê. Ons het mense nodig wat ons kan help om voort te gaan met die avontuur om Jesus te volg. Ons het mense nodig om ons te bemoedig, te ondersteun en te help erken dat ons lewe nie volmaak is nie, maar dat daar 'n God is wat ons nogtans liefhet.
Uitdaging: Reik uit na iemand en vra of julle saam kan kuier. Saam met ander is die lewe beter.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer op video's, sluit dit die volgende in: onderhoude, gesproke woord, gedigte, liedere, die dissiplines van gebed, hoe om die regte mense in jou lewe te hê, en hoe om met passie te leef.
More