Die Groot AvontuurVoorbeeld
Was jy al ooit regtig passievol oor iets, maar 'n week later, of selfs 'n dag later, het jy belangstelling verloor? Dit kan ook in ons verhouding met God gebeur. Wat doen ons as ons nie meer passievol is om 'n volgeling van Jesus te wees nie? Vandag gaan ons na 'n onderhoud kyk wat daaroor handel.
Uitdaging: Waar is daar 'n tekort aan passie in jou verhouding met God? Wat kan jy doen om dit te begin regstel?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer op video's, sluit dit die volgende in: onderhoude, gesproke woord, gedigte, liedere, die dissiplines van gebed, hoe om die regte mense in jou lewe te hê, en hoe om met passie te leef.
More