Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld
Ek kan 'n vriend wees wat vriendelik is en wat vergewe.
Jou hart is seer wanneer ander kinders nie met jou vriendelik is nie, maar God belowe om jou hart te genees wanneer jy kies om met liefde teenoor hulle op te tree, in plaas daarvan om ook onvriendelik te wees. Wees vriendelik en vergewe ander, sodat die onvriendelike kind kan verbeter. Wees goed vir hulle sodat jy ook kan verbeter.
Vertel vir Iemand: Wat sal God vir jou doen wanneer jy vir ander goed doen?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.
More