Ek kan 'n vriend weesVoorbeeld
Ek kan 'n vriend wees wat vriendelik en vergewensgesind is.
Kyk na: Romeine – Liefde in Aksie
Jy kan mos iemand terugkry as hulle lelik met jou is, nè? Nee, glad nie! Dit sal net beteken dat julle altwee sondig. God sê in die Bybel ons moet die kwaad met die goeie oorwin. Jy betoon liefde en vergifnis wanneer jy vriendelik is met iemand en vir die persoon bid. Dit wys vir iemand hulle is verkeerd om gemeen te wees. Dalk volg hulle nog jou voorbeeld en wil ook vriendelik wees!
Vertel vir Iemand: Watter vriendelike dinge kan jy doen vir iemand wat gemeen met jou is?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Met die hulp van God kan jy 'n gawe, wyse, gelowige en vreeslose vriend wees. Lees hierdie leesplan om meer daaroor uit te vind! Vir ouers: Lees hierdie leesplan saam met jou kind. Elke week sluit vier oordenkings asook 'n weeklikse speletjie om die vers te memoriseer in. Jy sal moontlik wil toesig hou oor die gebruik van hulpbronne.
More