Advent: Christus Kom!Voorbeeld
STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
Leef jy soos iemand wat kosbaar is vir God?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
God se Verbond rakende die Wet
Deuteronomium 4:1-13
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
God het vir die Israeliete 'n wet gegee, die 10 Gebooie. Hoekom het Hy dit gedoen? (Leidraad: Lees Romeine 3:20 en Galasiërs 3:23-26.) Is jy dankbaar vir wette wat jou veilig hou?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "O Die Goeie Tyding."

Aangaande hierdie leesplan
Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org