Advent: Christus Kom!Voorbeeld
STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Petrus het oor Jesus gepreek, die Beloofde Profeet van God
Handelinge 3:17-26
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
God het gesê dat ons na die profeet moet luister soos Moses het. Luister jy na Jesus en gehoorsaam jy Hom? Die leiers in Jesus se tyd het Hom nie herken nie. Tog word hulle steeds verantwoordelik gehou vir hulle dade. Lewe heilig en doen nederig belydenis van jou sonde.
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Ere Aan God."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org