Advent: Christus Kom!Voorbeeld
STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
'n Koning wat vir Ewig op Dawid se Troon sal Regeer
Jesaja 9:6-7
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Noem die 4 name van die Messias soos dit in vers 6 voorkom. Wat beteken elke naam? Hoe ervaar jy Koning Jesus as hierdie verskillende benaminge?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "O Kom Nou En Aanbid Hom."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org