Advent: Christus Kom!Voorbeeld
STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
Vertel van iets nuuts wat jy gister van Jesus geleer het.
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
'n Skaapwagter Koning
Esegiël 34:20-24
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
Net soos Dawid vir sy skape gesorg het, so sorg Jesus vir ons. Gesels oor hoe 'n skaapwagter sy skape oppas. Hoe doen Jesus dit vir ons?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Herders Op Die Ope Velde."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org