Advent: Christus Kom!Voorbeeld

Advent: Christ Is Coming!

DAG 11 VAN 91

STEEK DIE KERS AAN

Ons wag vir die Messias! 
Hoe het jou lewe die glorie van God weerspieël as jy tyd met Hom spandeer?

LEES DIE SKRIFGEDEELTE

'n Profeet soos Moses
Deuteronomium 18:18 en 34:10-12

REAGEER MET AANBIDDING

Aanbid Hom met Jou Lewe
Moses het God persoonlik en kragtig geken. Slegs die Man wat God was, was 'n groter profeet as Moses: Jesus Christus, die Seun van die Lewende God!

Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.

Aanbid in Sang
Sing: "By Bethlehem, In Winter Kou."
Dag 10Dag 12

Aangaande hierdie leesplan

Advent: Christ Is Coming!

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org