Advent: Christus Kom!Voorbeeld

STEEK DIE KERS AAN
Ons verwag die Messias!
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Ewigdurende Verbond met Abraham deur al die Geslagte
Psalm 105:1-10
ANTWOORD IN AANBIDDING
Aanbid met Jou Lewe
Ons het die seën van God se belofte met Abraham ontvang (Galasiërs 3:14). Lees Psalm 105:1 weer. Neem beurte om mekaar te vertel wat dié skrifgedeelte aan ons voorskryf. Leef ons daarvolgens?
Aanbid met Gebed
Gebruik die Skrif om God te vereer, te prys en te dank.
Aanbid met Sang
Sing: "Ere Aan God, Halleluja."

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Redding Kom

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif

'n Bybelse Perspektief Op Dood en Lewe