Advent: Christus Kom!Voorbeeld

STEEK DIE KERS AAN
Ons wag vir die Messias!
Op watter maniere wandel jy met God deur jou geloof in Jesus?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Die Teken van God se Verbond met Noag
Genesis 9:8-17
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
'n Reënboog omring ook God se troon (Lees Openbaring 4:3) Waaraan dink jy as jy 'n reënboog sien? Loof jy God dat Hy Sy gelofte gehou het?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Wyl Herders By Hul Kudde Wag."
Ons wag vir die Messias!
Op watter maniere wandel jy met God deur jou geloof in Jesus?
LEES DIE SKRIFGEDEELTE
Die Teken van God se Verbond met Noag
Genesis 9:8-17
REAGEER MET AANBIDDING
Aanbid Hom met Jou Lewe
'n Reënboog omring ook God se troon (Lees Openbaring 4:3) Waaraan dink jy as jy 'n reënboog sien? Loof jy God dat Hy Sy gelofte gehou het?
Aanbid in Gebed
Gebruik die Skrif om God te aanbid, te prys en te dank en om belydenis te doen.
Aanbid in Sang
Sing: "Wyl Herders By Hul Kudde Wag."
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie Advent-dagstuk is afkomstig van Thistlebend Ministries en is geskik vir gesinne of individue wat hulle harte wil voorberei om die Messias te vier. Dit fokus spesifiek op Christus se koms en wat dit deesdae vir ons beteken. Begin verkieslik op 1 Desember. Mag jou gesin ewigdurende herinneringe skep terwyl julle hierdie gids gebruik. Die Vader se standvastige verbondsliefde vir elkeen van julle sal openbaar word.
More
Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Een Woord Wat Jou Lewe Sal Verander

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Redding Kom

Alles Rus: Ontvang Hierdie Kersfees Jesus se Rus

'n Bybelse Perspektief Op Dood en Lewe

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif
