Dapper KindersVoorbeeld

Courageous Kids

DAG 3 VAN 28

Dawid het moedigheid aan die dag gelê as gevolg van wat hy oor God geglo het, nie as gevolg van wat hy oor sy eie krag geglo het nie. Teen watter dinge in jou lewe moet jy optree? Hoe sal jou vertroue in wie God is, jou hierdie week die moed gee om op te tree?

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Courageous Kids

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Maar, kan 'n kind buitengewone moed uitleef in hulle doodgewone lewens? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos in van 'n paar Bybelhelde en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander verse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv