Dapper KindersVoorbeeld

Courageous Kids

DAG 28 VAN 28

Hierdie laaste Skrifgedeelte, vertel die verhaal van 'n tydperk toe die eerste gelowiges om meer moed gebid het. Petrus en Johannes was in die tronk omdat hulle die mense oor Jesus geleer het. Onmiddellik nadat hulle uit die tronk vrygelaat is, wou hulle teruggaan en voortgaan om die boodskap van God met mense te deel. Bid saam met jou gesin vir die moed om soos Jesus te lewe en sy boodskap te deel — kom wat wil.

Dag 27

Aangaande hierdie leesplan

Courageous Kids

Die Bybel is vol voorbeelde van wonderlike mense wat hulle moed ten toon gestel het. Maar, kan 'n kind buitengewone moed uitleef in hulle doodgewone lewens? Hierdie leesplan sluit 'n paar kindervriendelike videos in van 'n paar Bybelhelde en neem ons deur hulle verhale van moed terwyl ons ook ander verse en Skrifgedeeltes verken wat ons uitdaag om met moed te lewe in ons daaglikse omgang met Christus.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.LifeKids.tv