God se wilVoorbeeld

God se wil

DAG 8 VAN 71

SESSIE 2: HOE DINK JY OOR GOD SE WIL?

Ons sou kon praat oor God se:

- Soewereine wil

- Morele wil

- Individuele wil

1. Die Bybel sê die heel meeste oor God se morele wil.

2. Elke individu neem sy/haar besluite binne die reeds geopenbaarde soewereine en morele wil van God.

3. God se wil as ’n “tightrope”, of as wye grense?

4. Ons maak ons eie keuses onder leiding van die Heilige Gees binne die wye grense wat God reeds vir ons gestel het.

5. Wysheid as sleutel tot daaglikse besluitneming

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.

More

Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/