God se wilVoorbeeld

SESSIE 11: GOD SE WIL GESKIED IN DIE HEMEL
1. God se wil geskied in die hemel.
Ons bevraagteken dikwels of die wil van God nog werklik in die hemel geskied wanneer ons geweldig ly of swaarkry.
Openbaring is die boek wat die wil van God in die hemel beklemtoon.
Is God nog op die troon? Geskied sy wil nog?
2. Jesus hou die boekrol vas: Hy hou die geskiedenis in sy hand!
Op die aarde geskied God se wil tans gedeeltelik.
In die hemel sit God egter op die troon: Eendag sal sy wil ook volkome op die Aarde geskied.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More
Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/
Verwante Leesplanne

Die Geloof Van Gebed

Hoop Vir Jou Pad

Dit is tyd

Waarheid Oorwin

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Liefde sonder vooroordeel

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
