God se wilVoorbeeld

God se wil

DAG 57 VAN 71

SESSIE 9: KARAKTERONTWIKKELING

1. God is baie meer geïnteresseerd in die ontwikkeling van ons karakter as presies waar ons werk en wat ons doen.

2. Indien ons reeds besig is om ons lewe aan goeie dade en ’n heilige lewe te wy, dan val ons binne God se wil.

3. Maak die keuses waar jou karakter die beste kan groei en ontwikkel.

Dag 56Dag 58

Aangaande hierdie leesplan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.

More

Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/