God se wilVoorbeeld
![God se wil](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4008%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
SESSIE 8: GOD SE WIL IN DIE GESKIEDENIS
Inleidende opmerkings:
Voordat ek vra wat God se wil vir my lewe is, moet ek eers vra wat God se wil vir almal/die hele wêreld is.
1. Ek moet my lewe in ooreenstemming met God se wil vir ALMAL bring.
2. Die koms van God se koninkryk is die wil van God.
3. Die koninkryk van God is ’n manier van lewe, hiér en nóú.
4. God se regering handel oor drie verhoudings:
- Mens en God
- Mens en medemens
- Mens en skepping
Aangaande hierdie leesplan
![God se wil](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4008%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More
Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/
Verwante Leesplanne
![Die Geloof Van Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F9258%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Die Geloof Van Gebed
![Hoop Vir Jou Pad](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F4563%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoop Vir Jou Pad
![Dit is tyd](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F8729%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Dit is tyd
![Waarheid Oorwin](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12024%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Waarheid Oorwin
![Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11723%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit
![Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F10946%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper
![Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11274%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid
![Liefde sonder vooroordeel](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12704%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Liefde sonder vooroordeel
![Leef Jou Roeping Deur Jean Keys](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F12064%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
![Waarvoor Wag Jy Dan? Deur Angelique Du Toit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F11775%2F320x180.jpg&w=640&q=75)