God se wilVoorbeeld
SESSIE 5: WEES HEILIG
God se huisreëls:
3. Wees heilig
Paulus is nie in die eerste plek geïnteresseerd in wie jou lewensmaat moet wees nie. Wees eers heilig, dan sal jou huwelik reg werk.
Keuses: talent of karakter?
“We hire on talent and fire on character. It should have been otherwise.” – Erwin Raphael McManus
Heiligheid het te make met ’n manier van lewe en toewyding aan die Here.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More
Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/