God se wilVoorbeeld

SESSIE 4: VAT TEENSTAND!
Inleidende opmerkings:
God se wil is ’n wye speelveld.
God se huisreëls:
2. Vat teenstand.
Om ’n Jesus-volgeling te wees, beteken nie altyd om die geur van die week of die smaak van die maand te wees nie.
Die evangelie wek soms weerstand by ander mense.
Dit alles beteken nie dat ek moet gaan moeilikheid soek nie: moeilikheid ken jou naam en adres. Ek gaan egter moeilikheid optel wanneer ek opstaan vir God se wil.
Die evangelie gee natuurlik aanstoot vir sommiges. Ek moet teenstand kan hanteer wanneer ek opstaan teen die onreg in die wêreld.
Psalm 146:7–9 – God se vriende is:
- Onderdruktes
- Hongeres
- Gevangenes
- Blindes
- Bedruktes
- Regverdiges
- Vreemdelinge
- Weeskinders
- Weduwees
Dis beter om te ly wanneer jy goed doen as wanneer jy ly wanneer jy skuldig is.
Aangaande hierdie leesplan

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More
Ons wil graag Ekerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/
Verwante Leesplanne

Die Geloof Van Gebed

Hoop Vir Jou Pad

Dit is tyd

Waarheid Oorwin

Staan Sterk In ’n Wankelende Wêreld Deur Angelique Du Toit

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Liefde sonder vooroordeel

Leef Jou Roeping Deur Jean Keys
