Ek Gee Oor: Inspirerende Oordenkings Geskryf deur GevangenesVoorbeeld

I Surrender: Inspirational Devotions Written by Prisoners

DAG 4 VAN 4

WORD GEÏNSPIREER DEUR JOU E-POS

“Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here" — Romeine 8:38-39.

Is jy geïnteresseerd om inspirerende verhale van God se werk agter tralies te lees, of hoe gesinne opgerig word deur verbintenisse en die evangelie? Teken in om ons reeks inspirerende e-posse, bemoedigende opdaterings en ander wonderlike inhoud per e-pos te ontvang.

WORD GEÏNSPIREER: https://www.prisonfellowship.org/subscribe/

Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

I Surrender: Inspirational Devotions Written by Prisoners

Die Bybel is 'n boek van verlossing, vryheid en hoop. In die bladsye is daar dinamiese karakters vol moed — gebroke mans en vroue wat opsoek is na antwoorde. Op 'n manier is hulle baie soos die huidige en voormalige gevangenes wat die oordenkings geskryf het. Ons hoop dat jy deur die stemme van die kerk agter die tralies bemoedig en geïnspireer sal word. Mag hulle getuienisse ons almal vry maak.

More

Ons wil graag Prison Fellowship bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.prisonfelloship.org/resources/subscribe/