Wanneer God Kon Maar Hy Het NieVoorbeeld
Nuwe Hoop
Ek en my man was besig om aan 'n 1 000-stuk legkaart te bou. Deurentyd kon ek nie help om die snaakse vorms van die legkaartstukke op te let nie. Toe ons met die legkaart klaar is, het ek nog steeds nie geweet waarom daar snaakse stukke was nie. Dit het egter nie regtig saak gemaak nie, want een ding is seker — hulle is deel van die hele prentjie.
Om deur soveel pyn te gaan, is soos 'n legkaartstuk met 'n snaakse vorm — jy kan nie duidelik sien waarom dit nie 'n mooi snit soos ander oomblikke in jou lewe is nie of hoekom dit lyk of dit nie by die lewe wat jy hoop om te leef inpas nie. Hou net vas aan jou geloof. Voordat jy dit weet gaan alles in plek val. Ongeag hoe snaaks een stukkie lyk nie, dit is deel van 'n pragtige meesterstuk.

Aangaande hierdie leesplan
Waar begin jy wanneer jy weet dat God kon maar Hy het nie? Hierdie 5-dag oordenking is geanker in die Woord van God en sal jou help om die krag te vind te midde van verpletterende moeilike tye.
More
Baie dankie aan Pam Marasigan wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.pammarasigan.com