Vandag Se VersVoorbeeld

Psalm 34:16
"Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep."
- Dink net daaraan, die oë van die Here waak oor jou.
- Jy is sy oogappel en Hy het jou lief en sorg vir jou.
- Die oë van die Here is oop vir jou behoeftes en die verlange van jou hart.
- Sy ore is oop en Hy hoor jou hulpgeroep, en Hy sal jou help.
Gebed: Vader, dankie dat niks wat ek moet hanteer vir U verborge is nie. U kan my sien en U hoor my geroep. Ek weet dat U my in u trou sal help en verlos. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
