Vandag Se VersVoorbeeld

Handelinge 1:8
"maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal My getuies wees …"
- Ons is bestem om ‘n weerspieëling van Christus vir diegene om ons te wees.
- Ons moet sy liefde en barmhartigheid in ons invloedsfeer weerspieël.
- Jy kan ‘n verskil maak en jy kan ‘n seën wees.
- Die Heilige Gees sal jou die krag gee om ‘n getuie vir die Here te wees.
Gebed: Vader, mag my lewe ‘n bron van hoop en seën vir ander wees terwyl ek u lig in die donker uithoeke van hierdie wêreld laat skyn. Mag my lewe ‘n verskil maak en baie ander na U toe lei, omdat hulle U in my kan sien. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
