Vandag Se VersVoorbeeld

1 Korinthiërs 1:9
"God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun, Jesus Christus, onse Here."
- Ons dien, en het ‘n groot en wonderlike God lief.
- Dit is na Hom wat ons harte smag.
- Ons kan lewenslank op Hom staatmaak.
- Hy is getrou, betroubaar, vertrouenswaardig en ons kan altyd op Hom staatmaak.
Gebed: Vader, dankie vir u groot getrouheid aan my. U is die Rots waarop ek kan staan en u is die vaste fondament van my lewe en my wêreld. In die Naam van Jesus. Amen.
Dit is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed
