In Jesus Is Jy...Voorbeeld

In Jesus Is Jy...

DAG 2 VAN 29

Memoriseervers: 

"Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom."

2 Korintiërs 5:17


Uitdaging vir die week: 

In Christus is jy ‘n nuwe skepping! Skryf hierdie week al die maniere neer hoe jy gesien het dat God jou lewe vernuwe en jou ‘n nuwe skepping in Christus gemaak het. Vra God hierdie week om sy werk in jou te openbaar. 

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

In Jesus Is Jy...

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://LoveGodGreatly.com