Sewe Dae van Bid deur VerliesVoorbeeld
Neem die Helm van Verlossing
Kom ons bid:
"Vader, ek sit die helm van my verlossing op terwyl ek hierdie verskriklike verlies hanteer. Ek is veilig in U, en al word ek gekwel deur my verlies, verheug ek my in my verlossing, wat kalmte bring in die onstuimige tye van die lewe. Ek vind my troos daarin dat al het ek iets verloor wat vir my dierbaar is, ek U nooit sal verloor nie. Ek sal nooit my toegang tot U verloor nie. U sal my nooit verlaat of my onwaardig laat voel om by U te staan nie. U is ewig en kan nooit sterf nie. U is die enigste Een wat my volmaak liefhet en my nooit verlaat nie. Te midde van hierdie verlies, bring daardie sekerheid vir my groot troos. In die Naam van Christus. Amen."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Sewe Dae van Bid deur Verlies, is 'n spesiale 7-dag veldtog wat ontwerp is om jou gees te versterk en jou hart te bemoedig. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte, spesifiek vir daardie dag se gebed en 'n gebed vir jou om te bid of te gebruik as basis vir jou eie gebed oor daardie dag se onderwerp van herstel van verlies. Gedurende hierdie sewe dae sal jy hoop in die Woord van God vind en bemoediging in die wete dat sy liefde en vertroosting in enige situasie joune is.
More
Baie dankie aan Dr. Tony Evans wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.TonyEvans.org