Sewe Dae van Bid deur VerliesVoorbeeld
Maak die Gordel van Waarheid Vas
Kom ons bid:
"Vader, in my verlies voel ek onstabiel, geskok. Ek bid dat U my sal staande hou terwyl ek die gordel van waarheid vasmaak. Dankie dat U by my is, selfs in my donkerste hartseer. Here, ek bid dat die vyand nie weens hierdie oorweldigende verlies 'n vastrapplek sal kry nie. Vader, help my asseblief sodat hierdie verlies nie in my 'n wortel van bitterheid skep wat die Satan kan gebruik om my op die verkeerde pad te neem nie. Ek wil nie hierdie verlies hê nie, Here, maar ek moet vertrou dat U 'n goeie God is wat selfs hierin, kies en toelaat wat vir my die beste is. In die Naam van Christus. Amen."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Sewe Dae van Bid deur Verlies, is 'n spesiale 7-dag veldtog wat ontwerp is om jou gees te versterk en jou hart te bemoedig. Elke dag bevat 'n Skrifgedeelte, spesifiek vir daardie dag se gebed en 'n gebed vir jou om te bid of te gebruik as basis vir jou eie gebed oor daardie dag se onderwerp van herstel van verlies. Gedurende hierdie sewe dae sal jy hoop in die Woord van God vind en bemoediging in die wete dat sy liefde en vertroosting in enige situasie joune is.
More
Baie dankie aan Dr. Tony Evans wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.TonyEvans.org