Die Beter LeesplanVoorbeeld
Terwyl jy poog om met 'n voortdurende, ewige bewustheid van God se teenwoordigheid te lewe, ontwikkel soos Dawid in Psalms 62 en 27 'n begeerte om in God se teenwoordigheid te woon.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church