Die Beter LeesplanVoorbeeld

Hoe begin jy om te lewe met 'n voortdurende, ewige bewustheid van God se teenwoordigheid? Jy begin deur die gewoonte van konstante kommunikasie met God te ontwikkel deur gebed.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church
Verwante Leesplanne

Heilige Emosies - Bybelse Antwoorde vir Elke Uitdaging

Sielsontgiftiging

Glo God Is Goed — Ongeag

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Span Jou Tyd In Vir God

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif

'n Paasfees vol liefde

Geanker in geloof
