BidVoorbeeld
Niks wat ons kan doen, sal ons skuld en sondes verwyder nie. Ons kan egter nog steeds, soos Dawid, ná ons grootste sonde, in gebed na God kom en nog 'n kans kry. Bid en vra dat God vir jou 'n nuwe begin en 'n rein hart sal gee. Bid vir God se genade en 'n nuwe begin vir diegene met probleme in die huwelik.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.
More
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church