Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld
1 Peter 4:1-2 (MSG) “Since Jesus went through everything you’re going through and more, learn to think like him. Think of your sufferings as a weaning from that old sinful habit of always expecting to get your own way. Then you’ll be able to live out your days free to pursue what God wants instead of being tyrannized by what you want.”
Hoe kan jy dit wat God wil hê najaag?
Hoe kan jy swaarkry beskou as deel van God se herskepping van jou lewe ?
Bid dat ons sal begin dink soos Jesus. (1 Pet. 4:1 MSG)
Bid dat ons sal volhard in gebed, en in dankbaarheid sal bly. (Kol. 4:2)
Aangaande hierdie leesplan
Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org