1 PETRUS 4:1-2

1 PETRUS 4:1-2 AFR83

Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God.

Video vir 1 PETRUS 4:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 4:1-2