Die Verhaal van PaasfeesVoorbeeld
DINSDAG
In die voorstelling van die wingerd, moet ons seker maak dat ons weet wie ons is. Ons is die takke. Ons enigste taak is om aan Jesus, die wingerdstok, vas te hou. Deur dit te doen sal ons ons enigste doel vervul: om vrug te dra. Letterlik al die ander werk wat in die wingerd plaasvind, sal deur die Tuinier gedoen word. Dit is God. Nie ek nie. Nie jy nie. Ons taak is om Hom toe te laat om deur ons te werk, deur aan die wingerdstok verbind te bly. Dink vandag na wie jy is en waarvoor jy geroep is. Hou styf vas. Bly daar. Bly verbind. Hou daaraan vas. Dit is al, niks meer nie.

Aangaande hierdie leesplan
Hoe sal jy lewe as jy weet dat dit jou laaste week is? Die laaste week van Jesus se lewe as mens op aarde, was met onvergeetlike oomblikke gevul: vervulde profesieë, intieme gebede, diep gesprekke, simboliese dade en wêreld-veranderende gebeurtenisse. Hierdie leesplan is ontwerp om die Maandag voor Paasfees te begin, en dit neem jou elke dag deur die hoofstukke van die vier evangelies, wat die verhaal van daardie heilige week vertel.
More
Ons wil Life.Church graag bedank vir hierdie leesplan. As jy meer van Life.Church wil weet, besoek asseblief www.Life.Church