Die Verhaal van PaasfeesVoorbeeld
MAANDAG
Hierdie gedeelte illustreer een van die kern doelwitte van Jesus se lewe op aarde: om 'n menslike voorbeeld te wees van hoe God wil hê dat ons moet leef. Jesus het gesê: "Doen wat Ek doen." Die wonderlikste van hierdie opdrag is, dat die aanbod saam met die krag kom om dit uit te leef. Jesus vra ons nie om te probeer om soos die Seun van God uit ons eie krag te leef nie — sy opstanding het ons toegang gegee tot sy krag. Dink vandag na oor die voorbeeld wat Jesus vir ons nagelaat het. Hoe lyk "om voete te was" in jou eie verhoudings en omstandighede? Hoe kan jy ander op hierdie mees basiese manier dien, soos wat Jesus vir sy vriende gedoen het?

Aangaande hierdie leesplan
Hoe sal jy lewe as jy weet dat dit jou laaste week is? Die laaste week van Jesus se lewe as mens op aarde, was met onvergeetlike oomblikke gevul: vervulde profesieë, intieme gebede, diep gesprekke, simboliese dade en wêreld-veranderende gebeurtenisse. Hierdie leesplan is ontwerp om die Maandag voor Paasfees te begin, en dit neem jou elke dag deur die hoofstukke van die vier evangelies, wat die verhaal van daardie heilige week vertel.
More
Ons wil Life.Church graag bedank vir hierdie leesplan. As jy meer van Life.Church wil weet, besoek asseblief www.Life.Church