Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 19 VAN 40

"Vrede is 'n uitvloeisel van liefde"

Wanneer ons God liefhet, onderhou ons sy gebooie en vind ons vrede. Verskeie kere word dit in die Bybel genoem, dat as ons sy gebooie onderhou is dit 'n bewys dat ons Hom liefhet. Trouens, Jesus het al die gebooie in net twee saamgevat: Wees lief vir God en wees lief vir jou naaste.
Dag 18Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

More

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.