Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 21 VAN 40

"Noem my Mara"

Naomi het baie emosionele pyn in haar lewe gehad. Soveel so, dat toe sy saam met Rut na Israel teruggekeer het, sy vir haar gesê het om haar nie Naomi (wat aangenaam beteken) te noem nie, maar Mara (wat bitter beteken). Tog word sy in die volgende hoofstuk en regdeur die boek van Rut, Naomi genoem. Ek is baie dankbaar dat God ons nie sien soos ons onsself sien nie.
Dag 20Dag 22