Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 23 VAN 40

"Vriendelikheid"

Boas prys Rut vir haar vriendelikheid toe sy gedoen het wat Naomi vir haar gesê het, en nie haar eie kop gevolg het nie. Ons sal sien dat dit Rut se liefde en vriendelikheid is wat Naomi se hart genees en die bitterheid wegneem.
Dag 22Dag 24