Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld
"Die bedekking van liefde"
Dink aan al die sondes wat die liefde van God, deur Jesus se bloed, bedek het. Dit is wat werklik 'n gewonde hart kan genees. Vir ons om ten volle te genees, moet ons in liefde uitreik na hulle wat ons seergemaak het, of wat ons dink ons seergemaak het. Ons moet ook daardie liefde aan onsself gun vir die gevoelens wat ons het. Baie kere vererger ons dinge as ons vir onsself kwaad word oor die gevoelens wat ons weet verkeerd is, en tog daaraan vashou. Laat liefde dit ook bedek en vergeef jouself.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.
More
We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.