Verlosser - Die Belofte VervulVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Hoe beïnvloed die wete dat Jesus die gestalte van 'n dienskneg aangeneem en Homself verneder het jou daaglikse lewe?
2. Wat beteken dit om 'n erfgenaam van God te wees? Hoe moet ons onsself as dogters van die Koning handhaaf?
3. Johannes 1:1 is 'n kort vers, maar dit het baie betekenis. Wat sê dit oor Jesus - die Woord?
4. Hoekom is dit belangrik om Jesus se wonderwerke aan te teken en dit in 'n boek te plaas?
5. Wat leer ons van Jesus in hierdie verse?
Aangaande hierdie leesplan
Kersfees kan 'n oorweldigende seisoen wees. Dis maklik om te vergeet wat ons werklik met Kersfees vier: Ons vier dat 'n Verlosser vir ons gebore is. Ons vier die vervulling van die Wet en die Profete in Jesus. Ons vier Immanuel, God met ons. Ons bid dat hierdie studie sal help om jou geloof, jou begrip van Kersfees en die koms van Christus ons Verlosser, te verdiep.
More
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com